Life

In the fast paced lifestyle that we find ourselves it is instrumental to capture your special moments with family & friends. Trust me to photograph your moments of today that will wow your hearts tomorrow.

Please email me at info@carmenvisser.co.za for a personalized quote.

Pullinger Family

Pullinger Family

Vermont

“Absoluut stunning. You seriously are just one of a kind. Ons almal is baie happy met ons foto’s.”

View Shoot

Mostert Family

Mostert Family

Sandbaai

“Sjoe, jy was amazing met die kinders en ons is regtig baie gelukkig met ons fotos.”

View Shoot

Louw Family

Louw Family

Hermanus

“Beste besluit ooit om ‘n shoot met jou te doen terwyl ons op vakansie was in Hermanus – die oomblikke is vir altyd vas gevang. Dankie!”

View Shoot

Rens Family

Rens Family

Hermanus

“Baie dankie vir ons mooi foto’s. Ons sien jou een van die dae, as die nuwe sussie arriveer.”

View Shoot

Rochell & Johann

Rochell & Johann

Hermanus

“Oh wow, dankie duisend. Ons sien so uit na ons trou dag se fotos.”

View Shoot

Fabel Family

Fabel Family

Hermanus

“Dit was regtig lekker om jou te ontmoet, ons is baie in ons skik met die fotos. Dankie baie.”

View Shoot

Calitz Family

Calitz Family

Hermanus

“You are a magician. So happy we decided to do the shoot – the time spend on the beach with the kids seemed effortless.”

View Shoot

Johanrie

Johanrie

Hermanus

“Ons is seriously blown away met ons foto’s – dankie duisend, kan nie wag om n mooi groot canvas te print!!”

View Shoot

Selmari

Selmari

Hermanus

“So baie dankie vir die foto’s, veral die een met my en Lukas se hande en die hangertjie. Jy is magic!”

View Shoot

India

India

Cape Town

“We are absolutely blown away by how amazing the images are – you are so very creative & wonderfully talented!!”

View Shoot